Ons Storie
Hoe het ons tot hier gekom
Waar het alles begin
18 Feb 2023
Nezi en Louis kuir baie lekker op Pierre se troue (dit moes die gumbootse gewees het)
Waar het alles begin
28 Feb 2023
Nezi vat 'n kans en stuur vir Louis `n facebook boodskap
Eerste Date
27 April 2023
Louis het besluit om vir Nezi te kom steel vir 'n trippie spur toe
Ons Verlowing
26 April 2025
Louis vrae vir Nezi om syne te wees vir ewig en altyd
Ons toekoms
2026
Nou is ons opgewonde om ons liefde saam met familie en vriende te vier.
Ons kan nie wag om hierdie nuwe hoofstuk van ons lewens saam te begin en nog baie mooi herinneringe te skep nie.