Verblyf

Hoe en waar kan ek bly

Op Venu

R1700 vir die naweek

Die `stables` het 15 kamers. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer met wasbak, toilet en stort.
Al die kamers het `n koningingrootte-bed, behalwe kamer nommers 12, 13 en 14 wat elk twee enkelbeddens het, en kamer 15 wat `n dubbelbed het.

Die verblyf is first come first serve so moet nie te lank wag nie

Vir meer inligting kontak die venu op:

072 3440 310

Lekker slaap

Is die venu slaap plek nie vir jou nie ?

Lekker slaap is dan presies vir jou

Hoe ver: +- 24km tot in Parys

Kry jou kussing